top of page

Ons Kurriulum

Sunlawns volg hoofsaaklik die South African National Curriculum Framework-temas (van geboorte tot vyf jaar) met die NELDS-standaarde (National Early Development Standards).

WhatsApp Image 2021-02-24 at 14.36.28.jp

Ons fokus op die ontwikkeling van verskillende areas om seker te maak elke kleuter is gereed vir Graad R. Hierdie areas sluit in:

  • algemene welstand,

  • identiteit/veiligheid,

  • kommunikasie,

  • wiskunde,

  • kreatiwiteit, en

  • kennis en begrip van die wêreld om hul.

WhatsApp Image 2021-02-23 at 09.46.54.jp

©2020 by Sunlawns Kleuterskool. Proudly created with Wix.com

  • Facebook
bottom of page